Skip to content
-
Kriteria waaraan die genomineerdes moet voldoen:
- Genomineerde moet nie skuldig bevind word by ‘n dissiplinêre verhoor nie of moet hom/haar nie skuldig maak aan ‘n graad 3 of 4 oortreding nie (van toepassing op die jaar sedert vorige verkiesing).
- Genomineerde moet minstens 90% skoolbywoning handhaaf.
- Genomineerde moet toegewyde deelname aan minste twee buitemuurse aktiwiteite toon.
-
Prosedure:
- Enige leerder mag enige graad 11-leerder wat aan die vereistes voldoen nomineer.
- Eerste rondte stemming (indien nodig):
- Gr 11-leerders stem vir die genomineerders
- Aantal genomineerdes word verminder tot ‘n vaste persentasie (40%) van die aantal leerders in graad 11.
- Hierdie leerders se name sal op die finale stembrief verskyn.
- Tweede stemming:
- Gr 8, 9, 10, 11, uitgaande leerlingraad en personeel neem aan die stemming deel.
- Aantal wat verkies word is ‘n vaste persentasie (25%) van die aantal leerders in graad 11.
-
Hoofleiers word deur die nuutverkose leerlingraad verkies.