Missiestelling
Hoërskool D.F. Malherbe, in afhanklikheid van God-Drie-Enig in samewerking met alle rolspelers, sal poog…
| 1. | om ´n omgewing te skep waar aanvaarde norme, waardes en etiese beginsels, gegrond op die Woord van God, bevorder word; |
| 2. | om effektiewe bestuurstrukture en prosesse te skep waardeur gehalte-onderwys verwesenlik word; |
| 3. | om geleenthede te skep waardeur leerders in totaliteit opgevoed word sodat hulle gebalanseerd en gedissiplineerd sal funksioneer; |
| 4. | om ´n interaktiewe spanverhouding tussen alle rolspelers te bevorder en te onderhou. |
