Hunter Field Target (HFT) is ‘n skyfskietsport wat afgelei is van die luggeweer dissiplines van veldteikenskiet en -jag.

DF-leerders het die geleentheid om skiet te oefen asook om deel te neem aan die Junior afdeling (onder 18) kompetisies deur die jaar by die PE Luggeweerklub.