MySchool Program

MySchool MyVillage Myplanet is ‘n program wat kwaliteit leer in Suid-Afrika ondersteun.
D.F. Hoërskool Malherbe is een van die begunstigdes van hierdie fondsinsamelingsprogram.
Ouers en lede van ons gemeenskap kan by die en help om fondse vir ons skool in te samel deur hul MySchool-kaart te gebruik wanneer hulle by een van die MySchool-vennote inkopies doen. Van die vennote sluit Woolworths, Loot en Engen in.
As jy meer wil uitvind kan jy hul webwerf besoek: www.myschool.co.za.
Word deel van die D.F. Malherbe Myschool-program en laat elke swiep tel!
