Muurbal
Hoërskool D.F. Malherbe-muurbal vind elke Woensdag en Vrydag gedurende die winterseisoen by Westview-muurbalklub plaas.
Daar is geleentheid vir die leerders om teen mekaar, die onderwyser en afrigter- almal te speel. Liga-wedstryde vind op ‘n Vrydagmiddag plaas.
