Hoërskool D.F. Malherbe het ‘n entoesiastiese vasvraspan, wat aan die PE Hoërskoleliga deelneem. Die vasvraliga se rondtes vind gedurende die tweede en derde kwartale plaas.

Ons neem ook aan die jaarlikse Herald Quiz kompetisie, asook ATKV Vlymskerp vasvrakompetisies deel.